Jy swipe die kaartjie by elke oorgang punt en dan wys dit hoeveel oor is.
.
Ons kom toe daaraan in die parkeer garage
Alles silwerskoon en werk seepglad
Die trein lyk soos 'n ruimtetuig
En mens wonder wat ons stoere voorvaders hiervan dink ?
Met ou tegnologie oral langs die pad
Alles gebeur teen die spoed van witlig
Dan daai snaakse plek; al die jare noem ons dit Lyttleton, toe word ons opstandig en kwaad en herdoop dit na die groot held, oom Hendrik en van ons bly gelukkig saam in Verwoerdburg. Toe bou hulle 'n krieketveld en dink aan al die honderdtalle wat kom en noem dit Centurionpark.
Toe gaan die Joodse miljarders en neem 'n meer polities korrekte stap en vernoem die nabygelee winkelsentrum Centurionstad. Groot gevegte breek uit en oral ry karre met vierkleure op :"Die naam bly Verwoerdburg!" Tevergeefs en die hele plek word Centurion wat dit die enigste plek op aarde maak wat na 'n krieketveld vernoem is.
Toe het die Magtige Rand die laaste woord en die krieketveld se naam verander.. Nou gaan ons seker die dorp heel kommon as SuperSport City vernoem?
En dink net aan die groot moordenaars van ons goue verlede: Koning Tjaka, Kolonel John Graham, Generaal Hendrik Potgieter, Opperhoof Silkaats en die heel vreeslikste een; Lord Alfred Milner. Ouens wat hele dorpe sommer voor ontbyt onthoof het. Ou Alfred amper 30000 Afrikaner babatjies gou gou stil gemaak.
Nou sit ons stteds opgeskeep met King Chaka Airport, Chaka's Rock, Grahamstad, Silkaats Nek, Milnerton en Potchefstroom!! En hier onder jou neus in Waterkloof; Milner Straat!
En ons raas oor Polokwane en Bela-Bela!

Self kan ek nie in Centurion bly nie, hiers dan nie rerige bome nie...
Op die trein mag jy nie rook, eet of lelik praat nie, net uitkyk en kwyl
Die Midde Oosterlinge maak ook hul merk
Toe kom ons diep onder die grond, 'n volle 20 verdiepings in Sandton aan
Hier vat ons nie K $%^K nie!!
En die ouens hier is ryk, baie ryk
Weet nie van jou nie, maar al die meisies in my lewe gedy onder Kleinhandel Terapie
Die Walnut Grove is ewe grend
Hier regeer die semiete al na 120 jaar steeds
En baie karaat openlik uitgestal vir almal om te begeer
Hulle ry ook nie met Toyotas nie, nie maklik nie
Die hotel is uit 'n ander wereld
Ongelukkig alles bederf deur 'n Beemer skou
Hoe kommon die mens nie ook wees nie?
Ons loop toe terug na die stasie toe, net een blok ver
Om die laat slapers wat toe instroom van Oos Pretoria te ontmoet
En na al die Beemer kommongeit 'n uiters welkome stylvolle gesig..
Ons wag 'n rukkie en toe is daar 'n lig aan die einde van die tonnel
En hier kom hy!!
En dit lyk asof die skilpaaie wat teen net 130 km/u aankruie amper stil staan
Hier bestuur jy hom
En die tweede golf laatslapers tou clueless by die kaartjie masjiene
En na net 12 minute op die gewone pad veilig tuis te kom